Warrior Bride Seminaar — Events · The Go-To Guy

Warrior Bride Seminaar

Sat, 17 Oct 2026, 12:00 · Siloam Kerk - Carletonville, Carletonville
Warrior Bride Seminaar

Met opgewondenheid deel ons Warrior Bride se een dag seminaar.

Ons nooi almal uit om meer te kom leer oor die Boek Openbaring, en om die boodskap van hoop en oorwinning te verstaan.

Datum: 17 Oktober
Tyd: 09:00 - 16:00
Plek: Siloam Kerk - Carletonville

Die seminaar is GRATIS, en middag ete is ingesluit.
Onthou asb. om Google vorm (hieronder) te registreer!

NEEM ASSEBLIEF OOK KENNIS:
Om te verseker dat die dag vlot verloop en die opname ononderbroke kan plaasvind, versoek ons vriendelik dat die geleentheid slegs deur volwassenes bygewoon word. Daar is geen kindertoesig.

Baie dankie dat julle ons reëlings respekteer en help om die geleentheid vir almal aangenaam te maak.

BELANGRIK
Om te bespreek vul asb hierdie vorm in:
⬇️
https://forms.gle/GGN9c5eUXaVKxaeq6

Openbaring 1:3
“Salig is hy wat die woorde van die profesie lees, en die wat dit hoor en bewaar wat daarin geskrywe is, want die tyd is naby.”
Sien uit na 'n geseënde dag vol openbaring oor die Boek Openbaring

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →