My hart klop so - Boekbekendstelling — Events · The Go-To Guy

My hart klop so - Boekbekendstelling

Sat, 19 Sept 2026, 12:00 · Oase Gemeente Ouditorium, Klerksdorp
My hart klop so - Boekbekendstelling

Kom beleef 'n oggend wat jou hart sal aanraak!

Vier saam die boekbekendstelling van My hart klop so deur Rachelle Fourie, met 'n oggend van aanbidding, die Woord en inspirerende gesprekke.

Geniet ook 'n Q&A met die skrywer, 'n klein verwelkomingsgeskenk by die ingang en heerlike vingerhappies.

Eksklusief vir die geleentheid: Kry 'n getekende eksemplaar van My hart klop so teen 'n spesiale bekendstellingsprys!

Ons sien uit daarna om hierdie besondere dag saam met jou te deel!

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →