Die Stroperdans β€” Events Β· The Go-To Guy

Die Stroperdans

Sat, 19 Sept 2026, 12:00 Β· Tava Lingwe Game Lodge And Wedding Venue, Parys
Die Stroperdans

Die tyd sluip nader! πŸ”₯
Het julle al jul kaartjies vir Die Stroperdans? 🎟️
Bring die familie, nooi sommer die vriende ook – ons maak ’n GROOT makietie! πŸ•ΊπŸ’ƒπŸ”₯
Moenie uitmis nie! πŸŽ‰@Tava Lingwe Game Lodge

View this event on The Go-To Guy β†’

See everything on in the North-West β†’