Momentum Aardklop - Wie is in Martin Steyn se Blinde Kol
Thu, 01 Oct 2026, 12:00 · Potchefstroom
"Martin Steyn in gesprek met Dibi Breytenbach
Martin Steyn se nuwe naelbytriller bied ’n fassinerende blik op geestelike versteurings en die gevaarlike idees wat op die buitewyke van die samelewing floreer. Geliefde karakters, Blanckenberg en Menck, is terug in Blinde Kol – ’n gyseldrama wat in een spanningsvolle dag afspeel.
Fiksie, LAPA
ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Gesin
45 min.
1 Okt. 14:00"