Bossie's Smokehouse Potjiekos Kompetisie โ€” Events ยท The Go-To Guy

Bossie's Smokehouse Potjiekos Kompetisie

Thu, 24 Sept 2026, 12:00 ยท Bossie's Smokehouse, Ventersdorp
Bossie's Smokehouse Potjiekos Kompetisie

๐Ÿ”ฅ NASIONALE BRAAIDAG BY BOSSIEโ€™S SMOKEHOUSE! ๐Ÿ”ฅ

Bring jou hond, jou kinders, jou vrou en sommer die hele familie โ€“ en kom geniet โ€™n dag vol lekker kos en nog lekkerder geselskap! ๐Ÿ–๐Ÿฒ๐Ÿ”ฅ

Dink jy jou potjie kan wen? ๐Ÿ‘€๐Ÿ†
Skryf jou span in vir ons Potjiekos Kompetisie!

๐Ÿ“… 24 September
๐Ÿ’ฐ R200 per inskrywing
๐Ÿ‘ฅ 2โ€“4 mense per span
๐Ÿ“ Inskrywings sluit 21 September
๐Ÿ† Lekker pryse om te wen!
โš ๏ธ Beperkte spasies beskikbaar!

๐Ÿ“ž Kontak 065 725 5423 om jou plek te bespreek!

View this event on The Go-To Guy โ†’

See everything on in the North-West โ†’