Wesvalia Steakout Manne-Aand Vol.3 — Events · The Go-To Guy

Wesvalia Steakout Manne-Aand Vol.3

Fri, 23 Oct 2026, 12:00 · Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp
Wesvalia Steakout Manne-Aand Vol.3

🐻WESVALIA STEAKOUT – VOL. 3

’n Aand van braai, lekker musiek, groot pryse en Wessie-gees!
Die Grizzlies Rugbyfonds nooi jou uit na ’n aand wat jy nie wil misloop nie! Kom kuier saam, geniet ’n heerlike steak, luister na Arno Jordaan, AJ de Vos & XNDR TRIO, en maak gereed vir ’n aand vol vermaak en groot pryse.

Bring dié manne. Bring dié gees. Bring jou eetlus...

Hierdie is Wesvalia STEAKOUT – VOL. 3!

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →