Momentum Aardklop - Joshua na die Reën - Noorderlig — Events · The Go-To Guy

Momentum Aardklop - Joshua na die Reën - Noorderlig

Fri, 02 Oct 2026, 12:00 · Potchefstroom
Momentum Aardklop - Joshua na die Reën - Noorderlig

"Wanneer sonstof die aarde se atmosfeer binnedring, veroorsaak dit wrywing. Deur hierdie wrywing word daar ’n natuurverskynsel geskep wat die lugruim inkleur en ophelder. Mense reis van oral om hierdie ligskouspel te beleef. Die noorderlig. Daar is ook ’n dag wat jy hierdie aarde se atmosfeer binnedring. Soos sonstof. Iets besonders. Iemand wat lig bring, uit God gebore. Kan jy onthou?

Musiek uit die binnewêreld van Jacques de Villiers (Joshua na die Reën).

Met: Jacques de Villiers, Raziela Grey, Stephen Jonathan Kosterman, Marius van Wyk, Lardo de Beer en Jacques Scorgie
Teks, klankbaan, produksiebestuur, musiekregie en -verwerking: Jacques de Villiers

Totiussaal
Kontemporêr
Afrikaans
Gesin
80 min.

2 Okt. 18:00
3 Okt. 10:00

"

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →