Bernice West Live by Oase Gemeente Klerksdorp
Fri, 13 Nov 2026, 14:03 · Klerksdorp
"Is jy opsoek na 'n pretvolle geleentheid vir jou en jou gesin?
OaseKidz Kleuterskool het die perfekte oplossing vir jou!
Bernice West kom besoek ons by Oase Gemeente op Vrydag, 13 November.
Moet dit nie misloop nie — Ons sien uit om saam met jou te kuier!"