Gimmie Kunste - Stem en Sterlig by Roosmaryn
Fri, 11 Sept 2026, 12:00 ยท Roosmaryn, Potchefstroom
GIMMIE-KUNSTE
Skooltalent op sy beste!๐๐
Beleef โn genotvolle aand onder die sterre in Roosmaryn se betowerende tuin, waar leerders van Gimmies saam met talentvolle jong kunstenaars van laerskole in Potchefstroom hul passie vir sang en musiek deel. #gimmiekunste #gimmiekonsert #gimmietalent #gimmiefees
Jou kaartjie sluit โn keurige charcuterie-bord in, terwyl โn warm en feestelike atmosfeer die perfekte geleentheid skep vir familie en vriende om saam iets besonders te geniet.
Datum: 11 September
Tyd: 17:30โ21:00
Kaartjie: R390
Let wel: Geen kinders onder 13.
Beperkte sitplekke โ bespreek betyds om teleurstelling te voorkom!