Intro Mosaic Crochet Workshop
Sat, 19 Sept 2026, 12:00 · My Wool Affair Parys, Parys
INTRO MOSAIEK WERKSWINKEL spesiaal vir die dames wat kan hekel maar nog nooit MOSAIEK hekel gedoen het nie. Ons werk deur al die basiese beginsels van MOSAIEK.🧶
View this event on The Go-To Guy →