Nampo Alfa Lofdiens
Sun, 04 Oct 2026, 12:00 · NAMPO Park Bothaville, Bothaville
n Oggend van geloof, musiek en saamwees by NAMPO Alfa! 🌾
Ons sien uit daarna om as ’n gemeenskap bymekaar te kom vir ’n oggend van aanbidding, dankbaarheid en inspirerende musiek. 🎶
Ons is bevoorreg om die volgende mense te verwelkom:
✨Franna Benadé
✨Gerhard Steyn
✨Chris Else
✨Johandre Potgieter
Kom ervaar die krag van musiek, geloof en saamwees terwyl ons God loof en dankie sê vir Sy goedheid en genade.
📅 4 Oktober 2026
⏰ 09:00
📍 NAMPO Park Bothaville
Bring jou familie en vriende en kom deel in hierdie besondere oggend. Almal is welkom!