Nasionale Veiling 2026
Sat, 05 Sept 2026, 12:00 · Lekwena Wildlife Estate, Potchefstroom
Kyk net na dié bobaas Brahman-bulle wat op aanbod by ons Nasionale Veiling 2026 gaan wees.
Kom beleef #DieOmvattendeRas en genetika wat praat vir homself.
📅 Saterdag, 5 September 2026
⏰ 11:00
📍 Lekwena Wildlife Estate, Potchefstroom
🔗 BKB:
https://events.bkb.co.za/event/nasionale-brahman-veiling
💻 Meerkat Online Auctions
Bekyk die katalogus en registreer om aanlyn:
https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1853
ℹ️ Alle Nasionale Veiling-inligting:
https://linktr.ee/brahmansa
Dis nie net ’n bees nie, dis ’n Brahman!