Christmas Farmers Market
Sat, 14 Nov 2026, 12:00 · Rooted Wedding and Functions Venue, Rustenburg
Moet dit nie misloop nie!
Kom geniet ’n heerlike familie-dag saam met ons en doen sommer jou vroeë Kersinkopies terwyl jy hier is!
Bring die hele familie en geniet:
- 40+ stalletjies met iets vir almal
- Live vermaak deur die dag
- Biertent vir mamma en pappa
- Perdry en gesigverf vir die kinders
Kom kuier, ontspan, ondersteun ons plaaslike verkopers en maak lekker familieherinneringe saam. ❤️
📅 14 November
📍 Rooted
Ons kan nie wag om julle weer te sien nie!