Momentum Aardklop - Grensloos en Kanniedood - Vroue wat nie terugstaan nie — Events · The Go-To Guy

Momentum Aardklop - Grensloos en Kanniedood - Vroue wat nie terugstaan nie

Wed, 30 Sept 2026, 12:00 · Potchefstroom
Momentum Aardklop - Grensloos en Kanniedood -  Vroue wat nie terugstaan nie

"Wilna Adriaanse en Irna van Zyl gesels met Phyllis Green

Sabine Maartens leef volgens haar eie reëls as vlieënier in Botswana en beskermer van wilde diere. Wanneer sy egter as gyselaar geneem word, word sy in ’n dodelike stryd om oorlewing gewikkel. Vir Max Krige, voormalige Interpol-agent, raak die reddingsending persoonlik. Grensloos is ’n spanningsvolle roman vol intrige, gevaar en onvergeetlike karakterverhoudings. Wanneer ’n moordsaak die speurder Storm van der Merwe op die spoor van donker geheime plaas, word sy gekonfronteer met ’n ondersoek vol gevaar, intrige en onverwagte wendings. Kanniedood is ’n meesleurende spanningsroman waarin niks is soos dit lyk nie, en die waarheid ’n hoë prys eis.

Fiksie, H&R en Tafelberg

ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Gesin
45 min.

30 Sep. 15:30"

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →