Momentum Aardklop - Magspelers en Keerpunte - Suid-Afrika se verlede en toekoms — Events · The Go-To Guy

Momentum Aardklop - Magspelers en Keerpunte - Suid-Afrika se verlede en toekoms

Tue, 29 Sept 2026, 12:00 · The Roots, Potchefstroom
Momentum Aardklop - Magspelers en Keerpunte - Suid-Afrika se verlede en toekoms

Tara Roos en Pierre Steyn

Where to From Here? – Tara Roos Tara Roos ondersoek die opkoms van populisme en die uitdagings van koalisieregering in Suid-Afrika. ’n Tydige blik op die politieke magstryde wat die land se toekoms vorm. Wings of Duty, Shadows of Power – Pierre Steyn Pierre Steyn se memoire bied ’n unieke blik op sy lewe in die lugvaart- en verdedigingswêreld, en op die politieke en militêre gebeure wat Suid-Afrika se geskiedenis help vorm het.

Niefiksie, Jonathan Ball, Naledi

ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Gesin
45 min.

29 Sep. 15:30

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →