Potjiekos Kompetisie
Sat, 26 Sept 2026, 12:00 · EG Kerk Carltonville, Carletonville
Die 26ste September 2026, beplan ons as die VF Plus ń potjiekos kompetisie by die EG Kerk in Grundling straat 49.
Daar gaan baie meer aan gebied geword as net die potjiekos kompetisie.
Stalletjies van ons plaas likke gemeenskap gaan daar uitstal, pryse gaan uit gelood word.
Springkastele vir die kinders gaan daar wees, boeresport, tou trek, sak ressies en vele meer gaan aan gebied word.
Ond nooi u uit kom geniet die dag saam met ons.
Die VF Plus se Gautengse leier gaan ook daar wees, so ook Pieter Mulder, kom ontmoet die manne...