Momentum Aardklop - Parlement Praatjies
Wed, 30 Sept 2026, 12:00 · Potchefstroom
"Pieter Mulder gesels met Salomé Kotze
Met sy kenmerkende insig en ervaring as politieke joernalis neem Pieter Muller lesers agter die skerms van Suid-Afrika se parlementêre politiek. Parlement Praatjies bied ’n fassinerende blik op die persoonlikhede, debatte, intriges en beslissings wat die land se politieke geskiedenis help vorm het.
Niefiksie, Naledi
ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Gesin
45 min.
30 Sep. 09:00"