Momentum Aardklop - Vrouwees in al sy fasette — Events · The Go-To Guy

Momentum Aardklop - Vrouwees in al sy fasette

Tue, 29 Sept 2026, 12:00 · The Roots, Potchefstroom
Momentum Aardklop - Vrouwees in al sy fasette

Danielle van Heerden (Die hart van ’n ma), Gerridene Berg (Goed Genoeg) en Rachelle Fourie (My hart klop so) in gesprek met Ester Roux

Die verskillende fasette van vrouwees – alles van geloof, groei, vriendskappe, families, verhoudings en moederskap – word deur die inspirende vroue in hulle onderskeie boeke oopgeskryf, en word verder bespreek in die gesprek met die geestelike leier, Ester Roux.

Inspirasie, Naledi, Lux Verbi, Luca

ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Gesin
45 min.

29 Sep. 14:00

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →