Hart Tot Hart vir Vroue
Sat, 10 Oct 2026, 12:00 · Shack2Sanctuary, Klerksdorp
Elke vrou dra 'n storie.
Kom beleef 'n oggend waar God se Woord jou bemoedig, jou geloof versterk en jou toerus om jou huwelik met nuwe hoop en wysheid te leef.
Hart tot Hart vir vroue! 💗
Dames, julle wil nie uitmis nie! 😀
Bespreek julle kaartjies gou!
Kaartjies is beskikbaar op Quicket: https://www.quicket.co.za/events/385958-hart-tot-hart/