Momentum Aardklop - Nemesis – Die opkoms en ondergang van die beskawing — Events · The Go-To Guy

Momentum Aardklop - Nemesis – Die opkoms en ondergang van die beskawing

Fri, 02 Oct 2026, 12:00 · Potchefstroom
Momentum Aardklop - Nemesis – Die opkoms en ondergang van die beskawing

"Francois Durand in gesprek met Nadine Petrick

In Nemesis word drie strome van menslike ontwikkeling – biologies, ekologies en tegnologies – saamgeweef. Die paadjie waarlangs die mens ontwikkel het, vanaf ons ontstaan op die Afrika savanna tot die vooraand van die Sesde Uitwissing, word gevolg terwyl die ekologiese gevolge van elke tegnologiese deurbraak, vanaf die ontdekking van steenwerktuie tot by landbou, belig word.

Niefiksie, Naledi

ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Gesin
45 min.

2 Okt. 14:00"

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →