Momentum Aardklop - Boekgesprekke - Doodskoot
Thu, 01 Oct 2026, 12:00 · Potchefstroom
"Dibi en Henk Breytenbach in gesprek met Stefaans Coetzee
Dibi Breytenbach en haar broer Henk gesels oor Doodskoot, die blitsblaaier krimi wat hulle saam met Jan Vermeulen en Christelle Wessels geskryf het. Elke hoofstuk van die boek is nagenoeg so lank soos ‘n Facebook-inskrywing.
Juanita van Emmenis se baba is weg. Haar man lieg. En die waarheid gaan waarskynlik iemand se lewe kos.
Fiksie, Naledi
ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Gesin
45 min.
1 Okt. 15:30"