JARU Coaches To Coaches
Fri, 20 Nov 2026, 12:00 · Sundown Country Estate, Rustenburg
JARU Sport Akademie nooi alle krieketafrigters, sportafrigters, skole en krieket-entoesiaste uit om deel te wees van ’n spesiale Coaches to Coaches-kursus.
Hierdie unieke geleentheid bied afrigters die kans om hul kennis, vaardighede en praktiese afrigtingsbenadering verder te ontwikkel onder leiding van Mark Charlton.
📅 20–22 November 2026
📍 Sundown Country Estate
Kom leer, deel kennis en ontwikkel saam met ander afrigters in ’n omgewing waar die fokus op beter afrigting, beter spelers en beter krieket is.
Moenie hierdie geleentheid misloop nie!
Vir meer inligting en navrae:
Kobus Snyman
📞 082 431 7776
✉️ kobus@jarusport.co.za
Jaco Snyman
📞 076 703 2432
✉️ Jaco@jarusport.co.za