Manie Jackson live by NG Losberg
Sun, 18 Oct 2026, 12:00 · NG Losberg, Fochville
"die Hemel weet" deur Manie Jackson gesing in lewende lywe
kom deel saam met ons die besondere talent
kontak ons gerus om jou kaartjie te bespreek
📧R150 pp VIP kaartjies of
📧R120 pp gewone kaartjies
daar sal ook ligte verversings🌭🥤 te koop wees
📱Amanda 074 207 9299
📱Madelein 076 406 3560
📱Kerkkantoor 061 873 3443
📌Plek - NG Losberk - Kerkstraat Fochville
⏰Tyd 18h00 vir 18h30
kom ons maak die sal vol