Spoegwolf, Droomsindroom en BCOM live by Snowflake — Events · The Go-To Guy

Spoegwolf, Droomsindroom en BCOM live by Snowflake

Fri, 11 Sept 2026, 12:00 · Snowflake, Potchefstroom
Spoegwolf, Droomsindroom en BCOM live by Snowflake

1 September 2026 | Die nuus is uit - Spoegwolf is weer terug in hulle Snowflake tuiste!
Om ‘Jonk en Danig’ te wees is dalk ‘Verganklik’, herinneringe ‘n bietjie minder. Moenie uitmis om ‘by jou vriende te brag en sê’ jy was by díé show nie.

Vir jare lank is Snowflake ons tuisveld. Onder daai dak is dit waar ons grootste wonderwerke as band al plaasgevind het. Duisende mense - een plan - om iets van Potch se gees vas te vang in bier en sang. Ons bring vir Droomsindroom en BCOM ook saam - die beste live acts in Suid-Afrika vir die beste venue.
Kaartjies nou beskikbaar!

Geen Onder 18's

Vrydag, 11 September 2026 | Deure: 18h00 | Vertoning: 19h00

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →