The Story of the Border War — Events · The Go-To Guy

The Story of the Border War

Sat, 12 Sept 2026, 12:00 · Portuguese Saal Klerksdorp, Klerksdorp
The Story of the Border War

Was jy in die weermag in jou jonger dae of ken jy iemand wat in die weermag was?

Dan wil jy graag hierdie geleentheid bywoon, nooi jou hele gesin!

Die doel van hierdie aanbieding is om die talle Suid-Afrikaanse families regoor die land in te lig oor die geskiedenis en redes agter die Bosoorlog, en om groter insig te gee in die ervarings van die meer as 600 000 soldate wat diens gedoen het, terwyl hul uitdagings en oorwinnings gedurende die era van die Suid-Afrikaanse Weermag voor 1994, uitgelig word.

Aanbieding deur die Pro Patria Museum.


Daarna sal Karlien Husselman live optree, soos nét sy kan!
Sien julle daar!

Kaartjies beskikbaar by Eden Garden Centre / Whatsapp 084 417 7365

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →