Potchefstroom Dienssentrum Verjaar
Thu, 01 Oct 2026, 12:00 · Ned Hervormde Kerk, Potchefstroom
1 Oktober – Potchefstroom Dienssentrum verjaar, Eer die Bejaarde & Dankie-sê-funksie
Jakkie Louw vier die dag saam met ons.
Kaartjies: R100 p.p. en is by die dienssentrum se kantoor beskikbaar.
Bespreek vandag nog jou kaartjie: 018-293-0678