Momentum Aardklop - Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene — Events · The Go-To Guy

Momentum Aardklop - Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene

Tue, 29 Sept 2026, 12:00 · NWU Kampus - POK (C6), Potchefstroom
Momentum Aardklop - Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene

In ’n Suid-Afrika waar mense net 140 woorde per dag mag gebruik, moet twee jong geliefdes leer om met stilte te leef, en om met woorde te baklei. Soos die beperkinge meer word, word die verhouding ook al hoe moeiliker om te beredder, en uiteindelik moet hulle mekaar vra of daar werklik nog iets oor is om te sê. Hierdie ontroerende stuk ondersoek wat liefde, vryheid en die krag van ’n mens se eie stem beteken.

Met: Mienke Ehlers en Dean John Smith
Teks: Sam Steiner
Verwerking, regie, stel-, kostuum- en beligtingsontwerp: Kanya Viljoen
Klankontwerp: Rynhardt van Blerk
Verhoogbestuur: Natalie Fraser
Vervaardiger: Unusual Bones, in samewerking met die KKNK
Produksiebestuur: Unusual Bones
Moontlik gemaak deur: ’n KKNK- en Suidoosterfees-produksie, moontlik gemaak deur NATi en ondersteun deur die Festival Enterprise Catalyst (FEC), in samewerking met The Jobs Fund

POK (C6)
Drama
Afrikaans
Geen o. 13 (T/S)
80 min.

29 Sep. 11:30
30 Sep. 19:30
1 Okt. 16:00
2 Okt. 13:00
3 Okt. 13:30

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →