The Village Market
Sat, 03 Oct 2026, 12:00 · The Village Shopping Sentrum, Klerksdorp
Dis The Village Shopping sentrum se tweede mark dag. Kom bring die kinders en hele gesin en kom kuier saam ons en wat lekker is die kinders kan lekker kom speel en gesiggie verf terwyl mamma en pappa inkopies doen.
Where: 103 Buffelsdoorn str Wilkoppies Klerksdorp
Date: This Saturday 3th October 2026
Time: 09:00am to 16:00pm