Krugerskroon Estate Vrouekamp saam met Katrienkie β€” Events Β· The Go-To Guy

Krugerskroon Estate Vrouekamp saam met Katrienkie

Fri, 11 Sept 2026, 12:00 Β· Krugerskroon Estate, Lindequesdrif
Krugerskroon Estate Vrouekamp saam met Katrienkie

Vrouekamp saam met Katrienkie by Krugerskroon Estate 🌿

Kom beleef ’n onvergeetlike naweek van rus, inspirasie en samesyn by die pragtige Krugerskroon Estate aan die oewer van die Vaalrivier in Lindequesdrif. Hierdie spesiale Vrouekamp, aangebied saam met Katrienkie, is ontwerp om jou hart te verfris en jou siel te bederf.

πŸ“… Datum: 11 – 13 September 2026
πŸ’° Koste: R1500 (Alles ingesluit – afbetalings kan gereΓ«l word)

Geniet ’n rustige wegbreek met tyd vir ontspanning, geloof, vriendinne en nuwe inspirasie in ’n pragtige natuurlike omgewing.

πŸ“ Plek: Krugerskroon Estate, Lindequesdrif – oewer van die Vaalrivier
πŸ“ž Vir meer inligting en besprekings:
Charlotte – 082 552 7679

✨ Kom herlaai jou hart en stap weg vernuwe!

View this event on The Go-To Guy β†’

See everything on in the North-West β†’