Momentum Aardklop - Die Krag van die Bomb Squad - Leierskap Spanwerk en Wêreldbeker-glorie — Events · The Go-To Guy

Momentum Aardklop - Die Krag van die Bomb Squad - Leierskap Spanwerk en Wêreldbeker-glorie

Wed, 30 Sept 2026, 12:00 · The Roots, Potchefstroom
Momentum Aardklop - Die Krag van die Bomb Squad - Leierskap Spanwerk en Wêreldbeker-glorie

Steven Kitshoff gesels met Hannes Barnard

Bomb Squad vertel die inspirerende verhaal van een van Suid-Afrika se mees gevierde rugbyspelers. Steven Kitshoff deel sy reis van jong talent tot Wêreldbekerwenner en lid van die Springbokke se legendariese “Bomb Squad”. Met eerlike insigte oor leierskap, opoffering en deursettingsvermoë bied die boek ’n unieke blik op die mense en oomblikke agter die groen en goud.

Niefiksie, Jonathan Ball

ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Gesin
45 min.

30 Sep. 14:00

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →