Hengel Kompetisie by Deon Nel Dam — Events · The Go-To Guy

Hengel Kompetisie by Deon Nel Dam

Sun, 13 Sept 2026, 12:00 · Deon Nel Dam, Klerksdorp
Hengel Kompetisie by Deon Nel Dam

Weens omstandighede buite my beheer moes ek die Deon Nel dam span kompetisie van 12 en 13 Sept kanseleer .

Ek het dit egter goed gevind om n dag kompetisie op Sondag 13 Sept aan te bied .

Penne trek sal om 06 00 plaasvind en die kompetisie sal van 07 00 tot 15 00 wees .Inweeg en prysuitdeling sal om 15 15 plaasvind .

Inskrywings koste is R 250 per hengelaar en R 60 hekgeld .
Hekgeld vir nie hengelaar is R 30 .

Prysgeld vir die swaarste sak is as volg : 1 ste prys R2000 .2 de prys 1500 . 3 de prys R1000 .

Daar is nog penne beskikbaar .

Vir navrae en besprekings kontak Tinus by 083 294 8077 .

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →