Hengel Kompetisie — Events · The Go-To Guy

Hengel Kompetisie

Sat, 12 Sept 2026, 12:00 · Deon Nel Dam, Klerksdorp
Hengel Kompetisie

Hengelaars maak gereed vir die Deon Nel dam dag nag visvang kompetisie van Saterdag 12 Sept 10 00 tot Sondag 13 Sept 10 00 .

Daar gaan in spanne van 2 deelgeneem word en die pryse gaan vir die span met die swaarste sak.

Penne trek gaan Saterdag 08 00 gedoen word en die kompetisie is van Saterdag 12 Sept 10 00 tot Sondag 13 Sept 10 00 .
Saterdag 16 00 gaan daar n inweeg wees sodat die visse nie oornag in die nette moet staan nie .

Finale inweeg en prysuitdeling Sondag om 10 30 .

inskrywings koste is R 500 per span .
Hekgelde is R60 per hengelaar en R 30 per nie hengelaar .Daar is slegs nog n beperkte aantal penne beskikbaar .Kaartjies sal van Maandag 24 Aug beskikbaar wees .

Prys geld is per span vir die swaarste sak .
1ste prys R4000 .
2 de prys R 3000
3 de prys R 2000

Vir navrae inskrywings en navrae kontak Tinus by 083 294 8077.

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →