Momentum Aardklop - Tobie Cronjé - ’n Lewe op die Verhoog — Events · The Go-To Guy

Momentum Aardklop - Tobie Cronjé - ’n Lewe op die Verhoog

Sat, 03 Oct 2026, 12:00 · Potchefstroom
Momentum Aardklop - Tobie Cronjé - ’n Lewe op die Verhoog

"Tobie Cronje en Chis Vorster in gesprek met Marion Holm

In hierdie biografie met outobiografiese trekke gesels Tobie op sy kenmerkende, eerlike manier oor sy lewe en loopbaan. Onderhoude oor die afgelope drie jaar is deur sy vriend Chris Vorster geredigeer om Tobie se eie stem, veral oor sy kinderjare, so getrou moontlik weer te gee. Waar nodig voeg Vorster konteks by, maar die verhaal bly deurgaans Tobie s’n.

Biografie, Protea

ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Gesin
45 min.

3 Okt. 12:00"

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →