Gereformeerde Kerk Buffeldoorns High Tea
Sat, 05 Sept 2026, 12:00 · Gereformeerde Kerk Buffeldoorns, Fochville
Ons is baie opgewonde vir ons jaarlikse High Tea!
Maak seker jy koop sommer vir elke vrou wat jy ken, ‘n kaartjie!!
Almal is welkom 🧳✈️