Sturgeon Live by Innidorp — Events · The Go-To Guy

Sturgeon Live by Innidorp

Sat, 24 Oct 2026, 12:00 · Innidorp, Fochville
Sturgeon Live by Innidorp

Maak jou reg vir ’n aand vol lekker musiek, goeie vibes en hope kuier by Innidorp!

Sturgeon kom Innidorp to vir 'n live show wat jy nie wil misloop nie! Kom geniet die musiek saam met jou vriende, familie en almal wat hou van ’n goeie aand uit.

Datum: 24 Oktober 2026

Plek: Innidorp

Show begin: 19:00

Kaartjies: R50 per persoon

Bring jou mense, trek jou kuierklere aan en kom maak ’n aand daarvan!

Sturgeon LIVE @ Innidorp – 24 Oktober.

R50. Een aand. Een lekker show. Moenie dit misloop nie!

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →