Lente Dans by Thabela Thabeng โ€” Events ยท The Go-To Guy

Lente Dans by Thabela Thabeng

Sat, 05 Sept 2026, 12:00 ยท Thabela Thabeng, Parys
Lente Dans by Thabela Thabeng

๐ŸŒธ Lentedans by Thabela Thabeng ๐ŸŒธ

๐ŸŒธ R120 per persoon
๐ŸŒธ Besprekings is noodsaaklik.

Goeie musiek, goeie mense en 'n perfekte lente-aand.

Kom geniet 'n prettige aand van dans in ons pragtige skuur-venue ter ons die begin van die lente vier.

Bring jou vriende en familie saam, geniet die atmosfeer en dans die aand weg!
Bring jy die kinders saam? Geen probleem nie! Ons sal iemand hรช om na die kleintjies om te sien, sodat jy kan ontspan en die aand geniet.

Ons sien daarna uit om saam met jou fees te vier!

View this event on The Go-To Guy โ†’

See everything on in the North-West โ†’