Momentum Aardklop - Terreinverhoog — Events · The Go-To Guy

Momentum Aardklop - Terreinverhoog

Tue, 29 Sept 2026, 12:00 · NWU Joolplaas, Potchefstroom
Momentum Aardklop - Terreinverhoog

Dinsdag, 29 September

15:00 – Veervol
16:00 – Roux Cloete
17:00 – Kerkstraat
18:20 – Perspektief
19:40 – Flip a Coin
21:00 – Die Piesangskille

Woensdag, 30 September

14:45 – Jadon Bourne
15:45 – Zimri
17:00 – Pieter Prius
18:20 – Dozi
19:40 – Radio Kalahari Orkes
21:00 – Glaskas

Donderdag, 1 Oktober

14:20 – Sonder Rede
15:40 – Just Mia
17:00 – Joshua na die Reën
18:20 – Janie Bay
19:30 – Danny Smoke
21:00 – Mango Groove

Vrydag, 2 Oktober

13:00 – Johan Gouws
14:20 – Armand Hofmeyr
15:40 – Lisie Basson
17:00 – Jacob Swann
18:20 – Rooksein
19:40 – Dodo
21:00 – Early B

Saterdag, 3 Oktober

13:00 – Hartklop
14:15 – Renaldo Alberts
15:40 – Skemer
17:00 – Ruan Josh
18:20 – Juanita du Plessis
19:40 – Refentse
21:00 – Jakkals Vibes

Ons feesterrein op die oewer van die Mooirivier bied samesyn, kos- en kunsvlytstalletjies van uitstaande gehalte en vermaak vir die hele gesin. Veilige en gerieflike parkering naby die terrein is ingesluit, vanaf Hennie Bingle-straat se ingang.

Datums en tye:
29 September tot 3 Oktober 09:00-20:00
Terreinkroeg: 11:00-23:00

Die kinderspeelpark sal daagliks vanaf 29 September tot 3 Oktober tussen 09:00 en 21:00 oop wees.
Geen kinderoppasdiens is beskikbaar nie!

Toegangskaartjies sal by die ingang van die speelpark beskikbaar wees met kontant- en kaartgeriewe.

Kostes sal nader aan die fees op die webblad beskikbaar wees.

*Geen vuurwapens en diere (behalwe gidshonde) word op die feesterrein toegelaat nie.

Stalletjies
Feesgangers kan uitsien na meer as 300 kunsvlytstalletjies en sal kan smul by meer as 50 kosstalletjies.

Pendel vinnig tussen venues en ondersteun plaaslike diensverskaffers.
Vertrek vanaf sentrale punt oorkant hoofingang.
Koop jou aanlyn koopbewys by www.seatme.co.za, die feeskantoor by The Roots of by die pendelpunt.
Opsies: R40, R120, R200, R400 (R20 per rit)
Druk jou koopbewys – die bestuurder pons dit per rit.
Geen kontant. Fooitjies welkom.
Kaartjie verkope Pendeldiens: https://www.seatme.co.za/events/aardklop-pendel

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →