Momentum Aardklop - O die liefde is ‘n wonderlike geestelike ding — Events · The Go-To Guy

Momentum Aardklop - O die liefde is ‘n wonderlike geestelike ding

Sat, 03 Oct 2026, 12:00 · Potchefstroom
Momentum Aardklop - O die liefde is ‘n wonderlike geestelike ding

"Elize Parker, Sunet du Plessis en Frenette van Wyk in gesprek met Cliffordene Norton

Elize Parker (Die eilandbruid se sluier), Sunet du Plessis (Groete uit Skotland) en Frenette van Wyk (Om weer te dans) kuier saam met Cliffordene Norton om te gesels oor hoe die liefde en geloof in hulle onderskeie boeke hande vat.

Fiksie, LAPA, Luca

ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Gesin
45 min.

3 Okt. 09:00"

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →