Momentum Aardklop - Mag en politiek
Fri, 02 Oct 2026, 12:00 · Potchefstroom
"Pieter du Toit se boek The Dark Prince: Unofficial Biography of Paul Mashatile ondersoek die politieke loopbaan, sakebelange en leefstyl van Suid-Afrika se adjunkpresident. Die boek kyk na hoe Mashatile oor meer as 30 jaar politieke faksiegevegte, kontroversies en skandale navigeer het terwyl hy homself al nader aan die presidensie geposisioneer het.
Politiek, Johanthan Ball
ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Gesin
45 min.
2 Okt. 09:00"