Momentum Aardklop - Seuns mans en die soeke na behoort — Events · The Go-To Guy

Momentum Aardklop - Seuns mans en die soeke na behoort

Thu, 01 Oct 2026, 12:00 · Potchefstroom
Momentum Aardklop - Seuns mans en die soeke na behoort

"Frederick Botha in gesprek met Thys Human

Seuns weet bied ’n vars blik op die hedendaagse samelewing vanuit die oogpunt van ’n komplekse vertellerkarakter wat onder verskeie soorte druk verkeer. As jong wit gay Afrikaanse man gee die skrywer naam aan sy ervaring van seksualiteit, geloof, gesinslewe, selfaanvaarding, vriendskap, skrywerskap en die maatskaplike werklikheid.

Niefiksie, Protea


ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Gesin
45 min.

1 Okt. 09:00

Gratis"

View this event on The Go-To Guy →

See everything on in the North-West →