Potchefstroom All American Hotdog and Beer Challenge β€” Events Β· The Go-To Guy

Potchefstroom All American Hotdog and Beer Challenge

Sat, 05 Sept 2026, 12:00 Β· De Leeukuil, Potchefstroom
Potchefstroom All American Hotdog and Beer Challenge

πŸŒ­β˜€οΈ LENTE BEGIN MET 'N BANG IN POTCH! 🍺🌭

Die dae raak langer, die son skyn warmer en daar is net een manier om die lente af te skop... met 'n yskoue bier, 'n paar hotdogs en 'n ongelooflike dag saam met vriende en familie! 🌼🍻

De Leeukuil Potch Dorp Rugby Pub bring vir jou iets wat Suid-Afrika nog nooit beleef het nie...

Die ALL AMERICAN HOTDOG & BEER CHALLENGE!
Die eerste van sy soort in Suid-Afrika... en natuurlik die eerste in Potchefstroom! πŸ”₯

🌭 Dink jy jy kan dit baasraak?
Die uitdaging:
🌭 15 Hotdogs
🍺 500ml Draught
⏱️ Wie gaan die vinnigste tyd opstel?

Maar selfs as jy nie deelneem nie, wag daar 'n dag propvol vermaak:
🎸 Live musiek deur die dag
πŸ” Heerlike kos
🍺 Yskoue drankies
🌭 Kids Hotdog Challenge
πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Pret vir die hele gesin
πŸ”₯ Fantastiese atmosfeer
β˜€οΈ Die perfekte manier om die lente te vier!

Kom geniet 'n dag van lekker eet, koue drankies, goeie musiek en hope pret. Bring jou familie, daag jou vriende uit en wees deel van wat beloof om een van Potch se lekkerste lente-geleenthede te wees!

🌭🍺 Dis nie net 'n challenge nie... dis die perfekte manier om die lente af te skop!

πŸ‘‡ Tag daai vriend wat altyd sΓͺ hy kan enige eetkompetisie wen... nou is sy kans! 😎🌭🍺

View this event on The Go-To Guy β†’

See everything on in the North-West β†’