Wonderfontein Plaasfees
πΎπ Kom kuier saam by ons Plaasfees! ππΎ
Dis weer daardie tyd van die jaar β bring die hele gesin en kom geniet βn dag vol plaaspret, heerlike kos, vars produkte, musiek en ware boeregasvryheid asook n Country Model kompetisie! ππ½π°
π
Datum: 31 Oktober 2026
π Plek: Wonderfontein Voere, Carletonville
π Tyd: 08:00-17:00
π Wil jy jou eie stalletjie hΓͺ?
Daar is nog βn paar stalletjies beskikbaar! Moet dit nie misloop nie β wys jou produkte of handwerk vir ons feesgangers. π»
π Wil jy vir die model kompetisie inskryf?
Jy kan jou inskrywingsvorm by Wonderfontein Voere kry of via WhatsApp / E-pos by Heidi 076 727 1594.
Kontak ons gerus om jou plek te bespreek:
π Zandrie - 071 361 2362
Heidi - 076 727 1594
Kom maak herinneringe saam met ons β dis βn fees vir jonk en oud! π