Abraham Kriel Kinderhuis - Donkey Derby
Fri, 09 Oct 2026, 12:00 Β· Potchefstroom
"Dink jy jy het wat dit vat om 'n Donkey Derby-kampioen te wees? π€©π«
Maak gereed vir 'n aand van stokdonkie-wedrenne, baie lag en kompetisie terwyl ons Abraham Kriel Kinderhuis se 70ste verjaarsdag vier. π
Trek jou beste 1950's diner-uitrusting aan, bring jou span of vriende saam en kom geniet 'n aand propvol pret!
π
09 Oktober 2026
π 17:30 vir 18:00
π Abraham Kriel Kinderhuis, Potchefstroom
πTema: Ons vier dit in 1950's diner styl
π Besprekings:
Caro β 084 605 6374
Rochelle β 079 490 1428
Kantoor β 018 294 5347
β¨ Bespreek vandag nog jou plek... HIERDIE is een wedren wat jy nie wil misloop nie!"