Monique West Kampvuur Klanke
Sat, 10 Oct 2026, 12:00 · Goldfields West Private Golf Club, Carletonville
🔥KAMPVUUR•KLANKE•KUIER🔥
Kom geniet ’n onvergeetlike aand onder die sterre! ✨
🎶 Monique West LIVE
🔥 Vure • Vriende • Musiek • Kos
📅 10 Oktober 2026
Bring jou kampstoel en jou mense — hierdie een wil jy nie misloop nie! 🧡
📲 Bespreek jou plek: 082 352 6961