Mozambique Nog 'n Keer
Sat, 28 Nov 2026, 12:00 · Innidorp, Fochville
DIS WEER SULKE TYD, Mozambique Nog n keer. Kom en geniet n awesome dag en aand saam met ons .Daar sal fantastiese musiek weesby die buite kroee,
Mozambique se kosse, speel park vir kinders, Swembaddens, super tube,s talletjies en vele meer. Dit begin die oggend 9uur tot laat aand. Dis vir oud en jonk ,bring die hele gesin.Vir stalletjie bespreking,whatsapp Ronèt 0713740578