Bokkie Pub and Braai Langarm Aand
Sat, 31 Oct 2026, 12:00 Β· Bokkie Pub and Braai, Klerksdorp
π₯π **KLERKSDORP, IS JULLE REG VIR βN LEKKER LANGARM AAND?!** πΊπ»
Maak solank julle dansskoene reg, want **Bokkies Pub & Braai** bring vir julle βn aand vol lekker musiek, langarm-dans en onvergeetlike kuier! π§‘π₯
β€οΈ Bring jou liefie, jou vriende of sommer die hele familie saam!
π
**Saterdag, 31 Oktober 2026**
β° **19:00 β 00:00**
ποΈ **GRATIS INGANG!**
π 1 Bishop Straat, Songloed, Klerksdorp
π 072 361 2249
ππΊ Of jy nou βn langarm-legende is of net kom leer dans β daar is plek vir JOU!
π» **Moenie by die huis sit en wonder wat om te doen nie β kom maak βn draai by BOKKIES!**
π₯ **DEEL die plasing, TAG jou dansmaat en kom maak βn aand daarvan!** π₯