Jingle Baliz
Wed, 09 Dec 2026, 12:00 · Rio Resort, Klerksdorp
’n Sexy date night voor die vakansie: minder blou ballz, meer jingle… en hopelik nie op die naughty list nie. 😉
Klerksdorp, ek bring JINGLE BALLZ – Jou Vakansie Oorlewingsgids na Rio Resort! Kom lag saam oor familie, skoonfamilie en die vakansie se groot huwelikseksamen.
📍 Rio Resort, Klerksdorp
📅 9 Desember 2026 | 19:00
Bring jou maat en bespreek julle kaartjies. Want as jy nie gaan lag nie… gaan jy huil.