Lions Club Of Orkney Paint and Sip Evening
Fri, 04 Dec 2026, 12:00 · VEK Church Hall, Orkney
KAAS & KWAS-AAND! ✨🥂
Kom geniet 'n kreatiewe, feestelike aand saam met Artist Marrak - ek durf dit nie mis nie, dis om die draai van my huis. En in Orkney gebeur daar nie baie nie... Ondersteun asb
R350.00 per persoon
Bespreek voor 1 Desember 079-924-5466