Diamonds & Denim – Droomvrou
Sat, 21 Nov 2026, 12:00 · Residenria Sering Rustenburg, Other
💎𝗠𝗮𝗿𝗶𝗷𝗸𝗲 𝗖𝗼𝗲𝘁𝘀𝗲𝗿 - 𝐃𝐑𝐎𝐎𝐌𝐕𝐑𝐎𝐔… 💎
Mirijke Coetser - Droomvrou - by Residentia Sering
WANNEER HET JY LAASTE NET VIR JOUSELF TYD GEMAAK?
𝐍𝐢𝐞 𝐚𝐬 𝐦𝐚𝐦𝐦𝐚 𝐧𝐢𝐞.
𝐍𝐢𝐞 𝐚𝐬 𝐯𝐫𝐨𝐮 𝐧𝐢𝐞.
𝐍𝐢𝐞 𝐚𝐬 𝐰𝐞𝐫𝐤𝐧𝐞𝐦𝐞𝐫 𝐧𝐢𝐞.
𝐍𝐞𝐭 𝐚𝐬 𝐉𝐘!❤️
Kom geniet ’n heerlike oggend van kuier, lag, inspirasie en ’n bietjie 𝐒𝐏𝐀𝐑𝐊𝐋𝐄 by ons 𝐃𝐢𝐚𝐦𝐨𝐧𝐝𝐬 & 𝐃𝐞𝐧𝐢𝐦 – 𝐃𝐫𝐨𝐨𝐦𝐯𝐫𝐨𝐮 𝐃𝐚𝐦𝐞𝐬𝐨𝐠𝐠𝐞𝐧𝐝!
✨ 𝐒𝐩𝐞𝐬𝐢𝐚𝐥𝐞 𝐠𝐚𝐬:: Marijke Coetser
💎 Diamonds & Denim-tema
Bederfsakkie, pryse & verrassings
Ten bate van die inwoners van Residentia Sering
📅 𝟐𝟏 𝐍𝐨𝐯𝐞𝐦𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔
⏰ 𝟏𝟎:𝟎𝟎
📍 𝐑𝐞𝐬𝐢𝐝𝐞𝐧𝐭𝐢𝐚 𝐒𝐞𝐫𝐢𝐧𝐠, 𝐑𝐮𝐬𝐭𝐞𝐧𝐛𝐮𝐫𝐠 Sering - Rustenburg
🎟️ 𝐊𝐚𝐚𝐫𝐭𝐣𝐢𝐞𝐬: 𝐑𝟐𝟎𝟎
Bring jou vriendin, jou suster, jou mamma, of kom sommer net vir JOUSELF! En tag sommer iemand wat saam met jou moet kom!