Kom Herdenk Die Gelofte โ€” Events ยท The Go-To Guy

Kom Herdenk Die Gelofte

Wed, 16 Dec 2026, 12:00 ยท Udolpho Rivierplaas, Parys
Kom Herdenk Die Gelofte

๐๐š๐ค ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐ฉ๐ข๐ž๐ค๐ง๐ข๐ž๐ค๐ฆ๐š๐ง๐๐ฃ๐ข๐ž!
'n Piekniek, 'n lekker kuier en tyd saam met jou geliefdes. Wat meer kan 'n mens vra vir 'n Desemberdag? ๐ŸŒฟ
Op Geloftedag nooi Udolpho-Rivierplaas jou om nรก die diens en kanonskoot saam te kuier.
Die vure word voorsien, so bring net jou vleis en ander piekniekbenodigdhede saam.
Nie lus om alles self voor te berei nie? Pap en sous, asook slaai, sal by die snoepie te koop wees.
๐Ÿ“… 16 Desember 2026
๐Ÿ•˜ 09:00
๐Ÿ“ Udolpho-Rivierplaas
๐Ÿ“ฒ 056 818 1197

09:00 - Hekke Open
10:00 - Geloftediens
11:00 - Ksnonskoot en piekniek

View this event on The Go-To Guy โ†’

See everything on in the North-West โ†’